012 664 8871 dsat@downs.org.za

Nasionale Downsindroomdag

Die Downsindroom vereniging het Nasionale Downsindroomdag (20 Oktober) op 15 Oktober gevier. Ons het die ouers en kinders uitgenooi vir’n pretstap in die Dieretuin. Almal wat die stap voltooi het,  het ‘n medalje ontvang. Dit was baie lekker om so vroeg in die oggend in die Dieretuin te stap!

Everybody enjoyed the animals and the lovely gardens at the Zoo. After the walk we were treated on a buffet breakfast. The children had the opportunity to have their faces painted. We all enjoyed this day and I am sure we also spread some awareness to other members of the public in the Zoo.

 

{vsig}nasionaledowns{/vsig}