012 664 8871 dsat@downs.org.za

Our Christmas Party

We had a lovely Christmas party on 21 November 2010. The party was held at the Botanical Gardens in Pretoria and was organised by Pierre van Nieuwenhuizen from Cosmo Industrial. We want to thank him and his team for all the work they did for this event.

Thys Streicher (Bosveldklong) en Gerhard Odendaal alias Vaatjie van Mollie en Wors, het die geskenke uitgedeel. Hulle het met ‘n tuk-tuk by die partytjie aangekom, tot groot vermaak van almal.

Food Lovers Market Gateway het brood geskenk vir die ete en ons het ook heerlik gesmul aan waatlemoene wat deur Marius Coetzee boerdery geskenk is.

Johan Franken sponsored the cool drinks. Chips and sweets were also sponsored.

Thank you to everybody that participated to make this an unforgettable party!