October Golf Day

The golfday was held on 5 October. Petra en Thys het weer baie hard gewerk om van die funksie ‘n groot sukses te maak. Die spelers het die dag baie geniet en het ook nog tydens die veiling, wat op ‘n baie bekwame en humoristiese manier, deur Thys gedoen is, hul beursies en harte groot oopgemaak vir die vereniging.

Julle ondersteuning word baie waardeer! Jaco Labuschagne het ons met sang vermaak, baie dankie! We want to thank all the sponsors and the people that donated items to be auctioned. Due to all the wonderful supporters we managed to raise R103 000.